Slag van Isandlwana

Slag van Isandlwana
Deel van die Anglo-Zoeloe-oorlog

Die Slag van Isandlwana
Datum 22 Januarie 1879
Ligging Isandlwana
Resultaat Zoeloe oorwinning
Strydende partye
Verenigde Koninkryk Zoeloe-koninkryk
Bevelvoerders
Lord Chelmsford
Henry Pulleine (†)
Anthony Durnford (†)
Ntshingwayo kaMahole Khoza
Mavumengwana kaMdlela
Dabulamanzi kaMpande
Sterkte
8 000 20 000
Ongevalle
1 300 1 000

Die Slag van Isandlwana was 'n militêre geveg wat plaasgevind het tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog en wat gelei het tot die uitwissing van 'n Britse mag op 22 Januarie 1879. Die Britte was onder bevel van Frederick Augustus Thesiger, 2de Baron van Chelmsford.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search